"Ek is ingewikkeld in my eenvoud. Eerlik tot 'n fout en bereid om die gevolge daarvoor te ly. Bewus daarvan dat my eerlikheid oor MY WAARHEID gaan en dat dit nie jou waarheid hoef te wees nie. Oop vir nuwe idees en ervarings vir geestelike groei en vooruitgang."